Afhaal en aflewering
Haal jou stuk by die werkswinkel af, of Willem bring dit vir jou. Enige vervoerkoste staan in jou kwotasie voor jy enigiets betaal.
Haal af in Potch
Haal jou stuk by die werkswinkel in Potchefstroom, af. Willem laat weet jou wanneer dit gereed is.
Koste: niks.
Plaaslike aflewering
Naby Potchefstroom lewer Willem jou stuk af, en hy installeer braaie.
Koste: hang af van die afstand, in jou kwotasie.
Verder weg
Vir groter stukke wat verder moet gaan, reël Willem 'n vervoermaatskappy, volgens die grootte en gewig van jou stuk.
Koste: by jou kwotasie gevoeg.
Betaling en boutyd
Hoe die deposito, die boutyd en die finale betaling werk, staan op die Hoe dit werk-blad.
Vrae
Lees die vrae en antwoorde, of WhatsApp Willem.

